Handelinge 10:34-48 Petrus wat gepraat het

 

Aanhalings uit God se woord.
“34  Toe het Petrus aan die woord gekom en gesê: « Waarlik, ek begryp nou eers dat God nie onderskeid maak nie, 35 maar in enige volk die mense aanneem wat Hom vereer en doen wat reg is. 36 Julle weet dat God aan Israel sy woord gestuur het, naamlik die evangelie van vrede wat Jesus Christus gebring het. Hierdie Jesus is Here van almal. 37 Julle weet ook van die gebeurtenisse dwarsdeur die hele Joodse land. Dit het in Galilea begin ná die doop wat Johannes verkondig het.
38 Julle weet van Jesus van Nasaret, dat God Hom met die Heilige Gees gesalf en met krag toegerus het. Hy het rondgegaan, oral goeie werke gedoen en almal gesond gemaak wat in die mag van die duiwel was, want God was by Hom.
39 « En ons is getuies van alles wat Hy in die Joodse land en in Jerusalem gedoen het. Hulle het Hom doodgemaak deur Hom aan die kruis te hang. 40 Maar God het Hom op die derde dag uit die dood opgewek en Hom laat verskyn, 41 nie aan die hele volk nie, maar net aan ons vir wie God reeds gekies het om getuies daarvan te wees, ons wat ná sy opstanding uit die dood saam met Hom geëet en gedrink het.
42 Hy het ons opdrag gegee om aan die volk te verkondig en te bevestig dat dit Hy is wat deur God aangestel is as Regter oor lewendes en dooies. 43 Van Hom getuig al die profete dat elkeen wat in Hom glo, vergewing van sondes deur sy Naam ontvang. »
44  Terwyl Petrus nog praat, het die Heilige Gees op almal gekom wat na die woord geluister het. 45 (10:45-10:46) Toe die Joodse gelowiges wat saam met Petrus gekom het, hoor hoe die mense ongewone tale of klanke gebruik en God prys, was hulle baie verbaas dat die Heilige Gees as gawe uitgestort is ook op mense wat nie Jode is nie.
En Petrus sê: 46 47 « Hierdie mense het net soos ons die Heilige Gees ontvang. Wat kan dan verhinder dat hulle nou met water gedoop word? » 48 Toe het hy beveel dat hulle in die Naam van Jesus Christus gedoop moet word. Daarna het hulle hom gevra om ‘n paar dae by hulle te bly.” (Handelinge 10:34-48 AF83)

Apostelshandlen 10:34-48: Di bannan Petrus ‘n spreke

Bibel Teks In Negerhollands

Apostelshandlen 10:34-48: Di bannan Petrus ‘n spreke: ‘Wit so’n tien, wie al di ganse werelde gingen, di getuige is van ‘n licht. Want God di no’ in alle lanen en stamme, want hij nòg on’ tien di getuige is van ‘n licht.’

Di tweede dats Pater Abraham, hij was ‘n goy. En hem het God gesproke, seh: ‘Abraham, wat jou nodig hebt, di kom jou.’ Dan is ‘n andere dats Pater Jacob, hem het God gesproke, seh: ‘Jacob, ik ben Jehovah, jou Vader.' »

Aanhalings uit God se Woord.

“34  Da Petrus a open si Mond, en a see: Noe mi ondervind met Waarheid, dat God no kik na die Persoon. 35 Maar na allemaal Volk, wie vrees Em, en werk Gerechtigheid, die ben aangenaam na Em. 36 Jender weet wel van die Predik, die God ka stier na die Kinders van Israel, dat Em a lat verkondig Vrede, door Jesus Christus (die ben een Heer over allegaar Goed.) 37 Die ka geskied door die geheele Land Judea, en a begin na Galilea, aster die Doop, die Johannes a predik. 38 Hoesoo God ka salv dieselvde Jesus van Nazareth met die heilig Geest en Kracht; die ka wandel overall, en ka doe Goets, en ka maak gesond allemaal, die a wees overmachtigt van die Duvel, want God a wees met Em. 39 En ons ben Getugens van allemaal, wat Em ka doe na die Land Judea, en na Jerusalem. Da sender ka maak Em dood, en ka hang Em na een Hout. 40 Dieselvde God ka wek op na die derde Dag, en ka lat Em kom openbaar. 41 Niet na allemaal Volk, maar na ons, die Getugens, die God ka kies ut toevoorn, ons, die ka jeet en drink met Em, aster Em a ka staan op van die Doojen. 42 En Em ka gebied na ons vor predik na die Volk, en vor getug, dat Em ben verordineert van God tot een Rechter van die Leevendige en die Dooje. 43 Van deese allemaal die Propheeten gie Getugnis, dat door si Naam allemaal, die gloof na Em, sal ontvang Vergeving van Sonden.

44  Toen Petrus a spreek nochal deese Woorden, da die heilig Geest a vall op allemaal, die a hoor die Woord. 45 En die Gloofigen van die Besnienis (ut die Jooden) die a ka kom met Petrus, a verwonder goe, dat ook op die Heidens die Gaav van die heilig Geest a word utgestort. 46 Want sender a hoor, dat sender a spreek vremde Taalen, en a verheerlik God. Da Petrus a antwoord en a see: 47 Eenigste Mensch kan weiger dan die Water, dat deese no sal word gedoopt, die ka ontvang die heilig Geest, glik as ons? 48 En em a oordineer, vor doop sender, na die Naam van die Heere. Da sender a bed em, vor bliev som Dagen by sender.” (Handelingen 10:34-48 negerhollands)